Gryp handevol ryp tamaties…

…en ervaar die somer self.

INSALATA di POMIDORI

Dompel ses ryp tamaties in kookwater vir tien minute en trek die skilletjie af.
Halveer hulle en skep die vleis uit.
Vul hulle met gekapte sout ansjovis, ontpitte onlywe en vir koppies broodkrummels wat jy met olyfolie klam maak.
Sit as slaai voor.