Monthly Archive Desember 2016

Byadmin

Bespuitingsprogram om Tuta Absoluta te bestry

[table “bestrydingsprogram” not found /]
[table “bestrydingsprogram2” not found /]
[table “bestrydingsprogram3” not found /]
[table “bestrydingsprogram4” not found /]
[table “bestrydingsprogram5” not found /]

 

 

 

 

Byadmin

Tuta Absoluta

Ons het hierdie bestrydingsprogram rakende die bestryding van TUTA ABSOLUTA met die vriendelike samewerking van Jaco de Bruyn, ‘n landboukundige by Bertie van Zyl (Edms) Bpk (ZZ2), ontvang.

Let op die verskeie waarskuwings dat die pes weerstandigheid kan ontwikkel indien die korrekte bespuitingsprogram nie gevolg word nie.

Die meegaande artikel verduidelik wat gebruik en hoe die ontwikkeling van weerstandigheid voorkom kan word.

Dit is veral belangrik dat produsente in ‘n streek sal saamwerk en gesamentlik op ‘n bespuitingsprogram sal besluit, aangesien die ongekoördineerde gebruik van verskillende produkte in ‘n bepaalde week in ‘n streek weerstandigheid kan bevorder.

Bo en behalwe die chemiese benadering, is ‘n feromoonroete ook beskikbaar. Keith Danckwerts van Riverside Bio Science het ‘n volledige reeks lokvalle en ook lok en dood (attract and kill) tegnologieë beskikbaar. U kan hom kontak by selfoonnommer 083 633 2336.

Vir hulp met die identifikasie van die pes, kan die kundigheid van Vivienne Uys by die LNR Roodeplaat Biosistematiese divisie gebruik gemaak word. Haar e-posadres is: UysV@arc.agric.za

Hierdie is ‘n pes wat nie sonder handskoene aangepak kan word nie, maar die goeie nuus is, dat indien die korrekte metodes gevolg word, die skade beperk en selfs uitgeskakel kan word.

(Ons dank aan ZZ2 vir die bereidwilligheid om die inligting met alle TPO-lede te deel.)

Byadmin

Higher yields in tomato production are possible with less nitrogen

Better yields in tomato production are possible in spite of reductions in nitrogen levels. Biostimulines and microorganisms improve the vitality and resistance of crops. Overall nitrogen levels, both NH4+ and NO3-, can be reduced by almost 20 per cent on average while at the same time increasing yields.

Koppert’s Ed Moerman, Natu-Gro knowledge & System Development, gave a presentation about the reduced use of nitrogen with top results in tomatoes.

His presentation was part of the official conference program of Fruit Logistica 2015 in Berlin. He explained that by running an ammonnium and nitrate energy intensive production plan one limits emission to groundwater and the air. There is, after all, free nitrogen available in the air. It will also result in less pests and diseases. You will need less agro chemicals which guarantees better food health. That translates into top results, he added. Which are?
• Uncompromised production quality;
• Zero-residue;
• More efficient plant nutrition; and
• Robust, resilient cultivation.
But, producers need to undergo a paradigm shift first to successfully practise such a programme. Traditionally producers react on symptoms with a “Control Kill” mind set.The better method would be to:
• increase the biodiversity around the roots with known micro organisms;
• boost the root growth;
• support microbial life in the root zone;
• respect organisms in the rhizospere;
• stimulate the metabolic processes in the plant; and
• reduce the abiotic stress.

When these methods are followed and handled properly the soil’s food web turns the Nitrate-N into amino acids which the plant absorbs easier and at a lower energy cost which makes a lower mineral nitrate application possible. This contributes to a higher ratio Brix/nitrate in foliage which makes the foliage less attractive to pests and diseases, reducing the need for agro chemicals.

Byadmin

Studie op verticillium verwelk

Grondgedraagde swamme veroorsaak Verticillium verwelk, Verticillium dahliae, Verticillium albo-atrum en Verticillium tricorpus. Deur die jare is kultivars egter ontwikkel wat weerstand het teen Verticillium albo-atrum, en Verticillium tricorpus word as ‘n minder agressiewe organisme beskou, dus is die hoof veroorsakende organisme Verticillium dahliae.

Hierdie spesie kan egter in twee rasse onderskei word ten opsigte van ‘n weerstandsgeen bekend as die Ve geen. Verticillium dahliae ras 1 is vir die eerste keer in Suid-Afrika aangeteken in 1989 en tamatie kultivars is daarna geteel vir weerstand teen hierdie ras.

Daar het egter ‘n tweede ras ontstaan bekend as V. dahliae ras 2 en daar is tans geen kultivar beskikbaar wat weerstand teen hierdie ras het nie.

Die aalwurm, Pratylenchus penetrans, kom voor in assosiasie met V. dahliae in verskeie ander gewasse. Daar is gevind dat hierdie letsel aalwurm en die verwelkingswam mekaar komplimenteer as hulle saam voorkom en dat dit lei tot ’n toename in simptome en groter oesverliese.

Kenmerkende simptome van Verticillium verwelk is vergeling van blare van die plant wat onder begin en dan op teen die plant versprei soos wat die siekte verder ontwikkel. Die blare kan ’n kenmerkende V-simptoom ontwikkel soos wat die blare nekroties word van die punt af. As die stam van die ge-afekteerde plant oopgesny word, is die vaatweefsel heeltemal bruin verkleur en dit is dan dié blokkering van die vaatweefsel wat lei tot die verwelksimptome en moontlike afsterwing van die plant en gevolglike oesverlies.

Die siklus van Verticillium verwelk begin in die grond waar die swam oorleef as dormante oorlewingstrukture bekend as mikrosklerotia. Mikrosklerotia kan in die grond oorleef in plantreste of in grond wat braak lê, vir ‘n tydperk van tot 15 jaar. In ander gewasse is daar ‘n sterk ooreenkoms gevind tussen die vlakke van mikrosklerotia en die hoeveelheid verwelkingsiekte wat voorkom sowel as die intensiteit van die siekte. Daar is egter nog baie min navorsing gedoen om die hoeveelheid mikrosklerotia te verbind met die hoeveelheid siekte en die intensiteit van siekte in tamatieplante en om drempelwaardes te bepaal vir die siekte. Daar is wel in Amerika gevind dat ‘n vlak van ses mikrosklerotia per gram grond daartoe gelei het dat 100 persent van die plante in daardie betrokke land Verticillium verwelk ontwikkel het. Hierdie was egter net een studie en baie meer navorsing sal onderneem moet word voordat ‘n akkurate drempelwaarde verkry kan word.

Die Landbounavorsingsraad (LNR) onderneem tans ’n studie waarin die kwantifisering van V. dahliae en aalwurms van die genus Pratylenchus uit grondmonsters ondersoek word. Die inligting sal gebruik word om drempelwaardes te verkry teen watter vlakke beheer toegepas moet word en geskikte beheermetodes sal ondersoek word.

Tradisioneel word vlakke van mikroskerotia in ‘n betrokke grondmonster bereken deur middel van kunsmatige groeimedia en verskillende sifmetodes van die grondmonster oor die groeimedia. Volgends hierdie tegniek word elke mikrosklerotium wat ontkiem op die groeimedium getel en so word bereken wat die vlakke in die oorspronklike grondmonster was. Die tegniek neem egter baie lank omdat die kulture baie stadig groei en gedurende die sifprosesse kan van die mikrosklerotia verlore gaan wat lei tot foutiewe resultate. Boonop word minder aggresiewe patogene soos V. tricorpus ook verkeerdelik getel met die tegniek.

Met die moderne tegnologie bestaan daar nou baie meer akkurate prosesse wat vinnig die hoeveelheid mikrosklerotia in ‘n betrokke grondmonster kan kwantifiseer. Hierdie tegniek behels die ekstraksie van die DNS (deoksiribonukleïensuur) van die V. dahliae uit die grondmonster en die DNS word dan met die hoeveelheid mikrosklerotia gekorreleer. Sodoende kan daar, deur middel van ‘n DNS ekstraksie en ‘n daaropvolgende tegniek, bekend as ‘n kwantitatiewe intydse PKR, bepaal presies wat die vlakke van mikrosklerotia per grondmonster is. Presies dieselfde tegniek kan gebruik word met aalwurms waar hierdie meer moderne tegniek ook geïmplementeer kan word om te kwantifiseer hoeveel aalwurms van ‘n spesifieke genus soos Pratylenchus in ‘n betrokke grondmonster teenwoordig is. Hierdie kwantifiseringstegniek kan in die tamatielande geïmplementeer word deur verskeie grondmonsters te versamel en die vlakke van V. dahliae en Pratylenchus spesies te bepaal en te koppel met die hoeveelheid verwelking wat ontwikkel in die land en die invloed wat dit op die oes het. So kan drempelwaardes vir siekte ontwikkel en oesverliese kan dan bepaal word deur ook omgewingsfaktore soos grond tipe, klimaat en ander wat ? rol speel in siekte-ontwikkeling in ag te neem.

Sodra ‘n drempelwaarde ontwikkel is, is daar ‘n beter aanduiding van wanneer dit nodig is vir beheer om toegepas te word in ‘n betrokke land en met die kwantifiseringstegniek kan die betrokke beheermetode ook vir effektiwiteit getoets word, deurdat daar bepaal kan word of die hoeveelheid mikrosklerotia afneem na ‘n spesifieke beheermetode. Omdat die betrokke veroorsakende organismes van die siekte in die grond voorkom, is daar geen chemiese blaarbespuitings wat die siekte sal beheer nie, en dus is voorplant grondberoking met chemiese stowwe, soos metielbromied, metam sodium en mengsels van chloropikrien en 1,3-dichloropropeen, baie in die verlede gebruik om die siekte te beheer. Chemiese grondberoking is egter baie skadelik vir die omgewing en daar is altyd ‘n gesondheidsrisiko daaraan verbonde wanneer die middel toegedien word. Verder is dit dikwels nie ? koste effektiewe beheermaatreël in oopland tamatieproduksie nie.

Beheermetodes wat gedurende hierdie studie oorweeg word, fokus egter baie op grondgesondheidheid en volhoubare landboutegnieke, naamlik anaerobiese grond disinfestasie. Hierdie metode behels die inwerk van maklik afbreekbare organiese materiaal in die grond wat dan met plastiek bedek word. Anaerobiese toestande word in die grond geskep deurdat die grond natgemaak word tot veldwaterkapasiteit voordat dit met die plastiek bedek word. Gedurende die anaerobiese toestand is daar ‘n verskeidenheid van reaksies wat in die grond kan plaasvind. Die organiese materiaal kan afgebreek word en ‘n toksiese vlugstof vrystel wat die mikrosklerotia of doodmaak of ontkieming daarvan inhibeer.

Nog ‘n reaksie wat kan plaasvind, is gevind, dat die toediening van organiese materiaal ook die mikrobiese populasie in die grond verander en in sommige gevalle kan daar ‘n toename van organismes wees wat na-tuurlike vyande van V. dahliae is. Hierdie tegniek is nog nie op Verticillium verwelk van tamaties getoets nie, maar wel op ander gewasse en baie suksesvolle resultate is verkry.

Byadmin

RESEARCH COLLABORATION

The TPO and academia tackle postharvest losses

Researchers should ensure investigation outcomes are implementable and clearly show the benefits of such projects to tomato growersî. This was emphasized by Mr. Cobus Vorster, representing the TPO, while addressing a strategic planning meeting, in Pietermaritzburg for a project involving the University of Pretoria (UP), University of KwaZulu-Natal (UKZN) and Bertie van Zyl (Edms) Bpk (ZZ2TM). The project, funded by the TPO, is investigating the impact of current transportation routes on tomato quality in the supply chain, as well as the development of integrated postharvest treatments and handling to mitigate losses and extend fresh tomato shelf-life.
The research project led by Prof. Tilahun Workneh, from the discipline of Bioresources Engineering at UKZN, focuses on assessing the impact of transport conditions on the shelf-life of fresh market tomatoes. The shelf-life of tomatoes delivered from three farms in Limpopo to Pietermaritzburg is evaluated based on the measurement of a range of tomato quality attributes during storage at UKZN under cold (11°C) and ambient conditions.
Prof. Wynand Steyn and Lientjie Pretorius, from the department of Civil Engineering at UP, spearheading the road/transport conditions evaluation, highlighted the importance of understanding the interaction between road riding quality and vehicle speed to avoid physical injury in transported tomatoes. Prof. Workneh and the team from UKZN described the observed influence of transport route and packaging material on tomato shelf-life, underlining the importance of effective cooling and disinfection of tomatoes after harvest to secure long shelf-life.